Geskiedenis

Vanaf ....

WhatsApp Image 2021-01-29 at 14.34.45

Die Geskiedenis Van Ons Boerdery.

Jordaan Familie Boerdery is gestig in 2016. Die familie boer al vir agt geslagte in die Swagershoek distrik van Somerset Oos. Jan Gideon Jordaan het reeds in 1843 die eerste grond bekom en met vee begin boer. Skaap, bok en beesboerdery was en is nogsteeds die grondslag van die boerdery. Daar is in 2010 besproeing grond aangekoop met water voorsiening uit die Visrivier skema en in 2013 is die grond tussen Bedford en Tarkastad in die gesogte Baviaansrivier aangekoop.

Huidiglik is Jack en Zirk die 2 direkteure en hul het die boerdery verandwoordelihede by pa Gideon oorgevat.

Visie

“OM IN AFHANKLIKHEID VAN GOD SE LIEFDE, IN VREDE EN HARMONIE, N FAMILIE ONDERNEMING TE LAAT FLOREER”

waardes

“Rentmeesterskap, Integriteit en ons wil Dienbaar wees teenoor God en ons naastes

Screenshot 2021-04-01 at 16.55.15