veilings Jordaan Bonsmaras hou elke jaar die 3 de Woensdag van Oktober n produksie veiling. Hier kan ons kliente van die poenskop genetika bekom en in hul eie kuddes gebruik. Daar word beoog om in die toekoms merinos en angoras ook op die veiling te verkoop.